Ben Howard

Ben Howard
Agtergrondinligting
GeboortenaamBenjamin John Howard
Gebore24 April 1987 (1987-04-24)
Londen, Engeland
OorsprongBantham, Devon, Engeland
GenresFolk, rock
Beroep(e)Sanger-liedskrywer
InstrumenteKitaar, perkussie
Jare aktief2008 - hede
EtiketteIsland (VK), Communion (VK), tôt Ou tard (Frankryk), Republic (VSA)
Webwerfbenhowardmusic.co.uk

Benjamin John "Ben" Howard (* 24 April 1987) is 'n Engelse sanger-liedskrywer. In 2008 stel hy sy debuut-EP vry, getiteld Games in the Dark, gevolg deur These Waters EP in 2009 en Old Pine EP in 2010. In 2011 word sy deurbraakateljeealbum, Every Kingdom, vrygestel, gevolg deur nog twee EP's: Ben Howard Live EP (2011) en The Burgh Island E.P. (2012). Hy ontvang in 2013 die Brit-toekenning vir Britse manlike solokunstenaar. In Oktober 2014 stel hy sy tweede ateljeealbum vry, getiteld I Forget Where We Were.

Howard het tans platekontrakte met die platemaatskappye Island en Communion.[1][2]

  1. "Ben Howard - Artists" (in Engels). Island Records. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Februarie 2014. Besoek op 29 Junie 2013.
  2. "Artists – Communion". Communionmusic.co.uk. 11 November 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Maart 2016. Besoek op 29 Junie 2013.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search